Notice - Red Devils

A1 Liga Wenners - Geluk aan die Red Devils Aksie Krieket Span met hulle oorwinning teen Skeet-Skeet. Die wedstryd was hulle 19de oorwinning in 'n ry in die A1 Liga. Geluk ook aan Wouter wat aangewys was as speler van die seisoen deur hulle afrigter Jacques Smit.

Die span is:

  • Voor: Fransie Britz, Jackie Britz(C), Luan Kitching en Aldo Kühn.
  • Agter: JC Kitching, Lewellin Botha, Rudi Nel, Helgard Coetzee en Wouter Breytenbach
Red Devils

Random Gallery Image

Who's Online

We have 52 guests and no members online